- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Klyne Jiweel Gastehuis is geleë in Montana, 'n stil voorstad noordoos van Pretoria.
Verblyf word in 3 kamerkategorieë op die grondvloer en die boonste verdieping gebied, wat almal smaakvol versier is en gemeubileer is met koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbeddens.
Die gastehuis het 'n swembad, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. DStv is beskikbaar by die lapa.
Kamers sluit ook 'n klerekas in vir die ophang en bêre van klere, 'n haardroër, 'n mini-yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis is 1.7 km vanaf Netcare Montana Hospitaal, 7 km vanaf Wonderboom Nasionale Lughawe, 2.1 km vanaf Kolonnade Winkelsentrum, 17.8 km vanaf Loftus Versfeld Stadion en 15 km vanaf die Uniegebou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Klyne Jiweel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang