- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria.
Verblyf is in 3 kamertipes op die grondverdieping en die boonste verdieping beskikbaar wat elk smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het.
Gratis WiFi is in alle kamers en oral op perseel beskikbaar.
Ontspan met Digi-Mags!!
By ons gastehuis kry jy gratis toegang tot Digi-Mags – ’n digitale versameling van tydskrifte, koerante en speletjies.
Koppel eenvoudig aan ons Wi‑Fi, skandeer die QR‑kode en begin lees of speel.
Van plaaslike nuus tot internasionale publikasies – alles binne jou hande, sonder ekstra koste
Die gastehuis het 'n swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, Slim TV met Netflix en YouTube. DSTV is by die lapa beskikbaar.
Kamers is toegerus met ’n kas vir hang- en pakplek, ’n haardroër, ’n yskassie, ’n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe
Die gastehuis is 1,7 km van die Netcare Montana Hospitaal, 7 km van die Wonderboom Nasionale Lughawe, 2,1 km van die Kolonnade Mall, 17,8 km van Loftus Versfeld Stadion en 15 km van die Uniegeboue af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Klyne Jiweel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang