+83
Gastehuis in Montana

Klyne Jiweel Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Klyne Jiweel Gastehuis is geleë in Montana, 'n stil voorstad noordoos van Pretoria.

Verblyf word in 3 kamerkategorieë op die grondvloer en die boonste verdieping gebied, wat almal smaakvol versier is en gemeubileer is met koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbeddens.

Die gastehuis het 'n swembad, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. DStv is beskikbaar by die lapa.

Gaste het gratis toegang tot Digi-Mags via ons Wi-Fi. Digitale plaaslik en internationale tydskrifte, koerante en speletjies, is beskikbaar deur ’n QR-kode te skandeer op jou foon.

Kamers sluit ook 'n klerekas in vir die ophang en bêre van klere, 'n haardroër, 'n mini-yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis is 1.7 km vanaf Netcare Montana Hospitaal, 7 km vanaf Wonderboom Nasionale Lughawe, 2.1 km vanaf Kolonnade Winkelsentrum, 17.8 km vanaf Loftus Versfeld Stadion en 15 km vanaf die Uniegebou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariette S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en geriewe was puik. Dankie vir 'n heerlike oornag.
Okt 2025
Beanette D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Die diens en verblyf was uitstekend. Sal definitief weer daar bly.
Okt 2025
Bertus E
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie gerieflik en waarde vir geld.
Sep 2025
Retha N
Saam met lewensmaat
5.0
Klyne Jiweel is 'n juweel. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Alles is onberispelik netjies. Dit was 'n aangename ervaring.
Aug 2025
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare, veilige oornag fasiliteit. Ons het slegs een aand oornag. Die gastehuis is gerieflik naby aan alle fasiliteite en het ons omstandighede ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Klyne Jiweel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek

529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang