LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knightsbridge 902E by CTHA | LekkeSlaap
+33

Knightsbridge 902E by CTHA

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Grove 9, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 855 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Knightsbridge 902E by CTHA is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie geriewe.

Dié woonstel is op die negende verdieping geleë en is smaakvol versier en toegerus met lugversorging. Daar is 3 slaapkamers, 2,5 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, koffiemasjien, stoof en oond, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. En die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi en 2 kelderparkeerplekke is beskikbaar, en die gebou het 'n gemeenskaplike gimnasium, swembad, spa en braaigeriewe.

Knightsbridge 902E by CTHA is lekker naby Canal Walk Shopping Centre met al sy restaurante, winkels en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by Knightsbridge 902E by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Knightsbridge 902E by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Egret Grove 9, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knightsbridge 902E by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 855
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Grove 9, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvbPsq7GEFjLYuLgggchY6IvR1XZMBuvdF0HfpwWv9FAYcbyi8P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 855  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 9 Egret Grove Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.886192862848 18.504493669971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!