Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Knoetzie Kamma

Die Melkstal Ménsions
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n dubbelbed vir 2 volwassenes en 'n enkelbed vir 'n kind van tot 12 jaar. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi en 'n kombuisie met verhit-en-eet geriewe wat 'n yskassie en mikrogolfoond insluit. Al die kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe, en elke kamer het 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Washuis
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind tot en met die ouderdom van 12. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en 'n kombuisie met 'n stoof, yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster in. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Botha se Plaashuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 kamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n TV, WiFi, sekere DStv-kanale en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond in. Daar is ook 'n balkon met 'n braai op die grasperk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stokkiesdraai Hoekhuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oop area. Daar is ook 'n balkon met 'n braai-area. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n TV, WiFi, sekere DStv-kanale en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTE2Mzc0LWFkMmMtNDNlNS04NmRmLThkNGQ3OGExOGFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem