Knor Varkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 119 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R234 Hopefield-weg, Kliphoekplaas, Nr. 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R798 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Knor Varkie is in Velddrift geleë en bied rustieke selfsorgverblyf wat ideaal vir klein gesinne of groepe vriende is wat 'n rustige wegbreek soek. Hierdie verblyf kan met 'n voertuig of 'n boot bereik word en spog met 'n bekoorlike atmosfeer. Gaste kan selfs die oewer van die Bergrivier verken.
Verblyf word in kampeerplekke en karavaankamers met gedeelde badkamers gebied. Elkeen van die kampeerplekke het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste karavaan het slaapplek vir 2 gaste en die tweede karavaan het slaapplek vir 4 gaste en elkeen het dubbelbeddens. Hierdie kampplek skuil langs die rivieroewer en is vir tente, karavane of motorwoonwaens geskik en het waterpunte. Die kampterrein bied een ablusieblok met 'n warmwaterstort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.
Hierdie verblyf het ook braaigeriewe en teen 'n ekstra koste is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R234 Hopefield-weg, Kliphoekplaas, Nr. 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 119 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R234 Hopefield-weg, Kliphoekplaas, Nr. 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap