Knottinghill Studio Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Harriet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Etresia R - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaars besonder vriendelik en behulpsaam en die akkommodasie was baie nettjies.
Knottinghill Studio Apartment se terugvoer
Baie dankie, Etresia, vir jou boodskap. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons tuiste. Kom kuier gerus weer.
Gerhard D - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Knottinghill Studio Apartment se terugvoer
Baie dankie Gerhard vir jou boodskap. Ons is baie bly jul het dit geniet by ons tuiste. Kom kuier gerus weer.
Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Delightful experience.
Knottinghill Studio Apartment se terugvoer
Dear guests. Thank you so much for your feedback. It was an absolute pleasure for us to host you and we are thankful that you had a memorable time at Knottinghill Studio. Thank you for your valued feedback and do visit us again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grünewald-straat 9, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom