Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knuckles Game Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Knuckles Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helen L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Gesin met tieners

Knuckles Game Lodge het al ons verwagtinge oortref. Dit is 'n pragtige lodge.

Ons het die langnaweek by Knuckles baie geniet. Daar was nie enige iets wat ons gekort het nie, die lodge is baie goed ingerig. Andre was vriendelik en super behulpsaam. Die olifante wat ons by die hide gesien het, (twee dae in 'n ry) was 'n groot hoogtepunt van ons naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knuckles Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Knuckles Game Lodge
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R526, Selati Game Reserve, Krugerpark, Gravelotte, 57130, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4109408777f16c86e6eb402e0b800e311b3e8db9616e9c0b3a66eec0fdbeaf6cdd05d27fcd35d946e839067977930dd89ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 R526 Selati Game Reserve, Kruger Park 57130 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.066658022715 30.812954149857
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem