Knuckles Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R526, Selati Game Reserve, Krugerpark, Gravelotte, 57130, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Knuckles Game Lodge is in die Selati-wildreservaat geleë. Dit strek oor 20 000 hektaar en grens aan die bekende Krugerwildtuin. Hierdie privaat reservaat is bekend vir sy verskeie wild, insluitend die Groot 5 en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek.
Die lodge bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 'n vierslaapkamerhoofhuis en 2 aparte chalets. Die slaapkamers in die hoofhuis het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die chalets het elk 'n koninggroote-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en beide het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike sitplek, TV met DStv en 'n etenstafel met sitplek vir 12. Dit lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe en 'n verhitte swembad in die tuin. Gaste kan in die aande rondom die vuur by die boma kuier, wat ook as 'n braai-area benut kan word.
'n Bedekte-platform bied 'n uitsig oor die watergat anderkant die lodge, waar wild soos rooibokke, kameelperde, olifante en buffels gesien kan word. Hierdie platform sluit ook 'n klein kombuis en 'n toilet in wat gaste kan gebruik.
Gaste word deur ervare gidse op oggend- en aandwildritte vergesel, wat in oop 4x4-voertuie gedoen word. Wildritte is tot 10 mense per rit beperk en 'n 2-3 uur uitstappie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Knuckles Game Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Jaar gelys 4
Ligging
- R526, Selati Game Reserve, Krugerpark, Gravelotte, 57130, Limpopo
- Gaste dink Knuckles Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R526, Selati Game Reserve, Krugerpark, Gravelotte, 57130, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom