Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knusrus

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 20, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Knusrus is 'n luukse selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Jongensfontein en het 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon. Die seefront het 'n voetpad wat slegs 100 m van die eiendom af is, asook 'n bankie elke 100 m.

Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied verblyf aan 8 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet, 2 sitareas, 'n moderne kombuis en wassery, asook 'n vermaakarea op die boonste verdieping.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en twee wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en in die vierde slaapkamer is 2 stapelbeddens, ideaal vir 4 kinders. In die sitarea op die onderste verdieping is 'n dubbelslaapbank waar 2 ekstra gaste kan slaap.

Die sitarea op die onderste verdieping het 'n slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube. Gratis WiFi is deur die huis beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee en koffiemaakgeriewe en daar is 'n aparte wassery. In die eetarea is 'n etenstafel wat in 'n pooltafel kan verander. Die sitarea op die boonste verdieping het gemaklike sitplek, 'n kaggel, ingeboude gasbraai en 'n braaipan. Stapeldeure lei na die balkon.

Die huis het 'n buitestort en kampstoele en strandsambrele word voorsien. Twee fietse is beskikbaar en daar is 'n dubbelmotorhuis en genoeg veilige parkeerplek agter 'n hek. Troeteldiere is welkom in die motorhuis en omheinde buite-area, indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Knusrus sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Knusrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lurika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Daytona-weg 20, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knusrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 20, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ebeb60b6dd41ef5f58207ea4080f58d7f494a877941ee1766a7e6fb682d94a48addff291acd7eb2797dc2a042b27183c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 20 Daytona Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425096376274 21.343943053786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem