Knysna Belle Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geniet die rustigheid en prag van die eiland-lewe op sy beste. 'n Ontspannende besoek aan ons luukse eiland gastehuis en jy sal jouself reg op die water se rand bevind met asemrowende uitsigte op die Knysna strandmeer, die bekende Knysna Koppe en die Outeniekwaberge. Die regte skatte van Leisure Island is nie onder die wit sand van Bollardstrand of onder die Indiese Oseaan te vind nie. Die eintlike skat is die Knysna Belle, slegs 15 treetjies van die strand af!

Die Knysna Belle beskik oor 7 kamers, een luukse The Captains Quarters met uitsigte op die strandmeer en Featherbed reservaat. Daar is 2 kamers wat op die strandmeer uitkyk, 2 wat op die tuin/swembad uitkyk en 'n gesinseenheid met 'n gedeelde badkamer.

Die idilliese prentjiemooi ligging is 'n alledaagse realiteit hier op Leisure Island. Ons kan die land bereik met 'n smal spoelbrug, Leisure Island is regtig 'n lafenis. Hier word die lewe teen 'n ontspanne tempo geleef, die karre ry stadig, kinders ry fiets, inwoners stap daagliks met sonsondergang rustig rond, vakansiegangers span uit op die strand of swem in die kristalhelder water van die strandmeer.

Leisure Island spog ook met 'n kunsgalery, 'n restaurant, klein hawe en sy eie natuurreservaat, goeie voëlkykgeleenthede en fantastiese omgewing. Minder as 10 minute se ry van die middel van Knysna, Leisure Isle is perfek geposisioneer om die Knysna-omgewing te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Belle Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za