LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Belle Guest House | LekkeSlaap
+30

Knysna Belle Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Knysna Belle Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bardene T - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely guesthouse with picturesque views of the lake!

We really enjoyed our stay at Knysna Belle! Friendly and helpful people, excellent service and a 5 star breakfast. The views are spectacular. Thank you for a wonderful experience.

Yvette V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met vriende

Onverbeterlike diens en verblyf.

Gasvryheid, diens, inligting oor waar om te gaan te eet, ens. Was die beste verblyf ooit. Ons het elke sekonde geniet.

Helen B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met vriende

Asemrowend.

Michelle was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Die gastehuis kyk uit oor die vlei en is naby als geleë. Die ontbyte was heerlik. Ek kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Arthur S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en die beste gasheer ooit.

Ons is soos koninklikes behandel deur Michelle van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die venue is die beste, geleë op 'n eiland met kajakke en fietse ingesluit in die prys. 'n Karwas elke oggend is nie voor gevra nie, maar steeds gedoen. Die professionele diens deur Michelle gaan ver verby wat woorde kan beskryf om nie eens die heerlike ontbyt met verskeidenheid elke oggend met varsgebakte kolwyntjies en plaatkoekies daarna te noem nie. 'n Definitiewe plek om na terug te keer vir vakansie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money and the best host ever.

We were treated like celebs by Michelle from the moment we arrived. The venue is the the best located on the island with kayaking and cycling included in the price. A car wash every morning was not asked for but done anyway. The professional conduct by Michelle goes beyond words to describe the sublime breakfast with a variety every morning with freshly baked muffins and crumpets afterwards. A definite return holiday.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Knysna Belle Guest House se terugvoer

Arthur, thank you for the lovely review and it was wonderful meeting you and Benda. See you on the next anniversary.

Knysna Belle Guest House
Johannes Wessel S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Wessel S
Gesin met klein kinders

Hulle gaan uit hul pad om die kuier so lekker moontlik te maak.

Klein goed soos jou kamer warm te maak net voor ons daar aankom, ekstra goed om jou besig te hou soos fiets ry en kajak is ingesluit. Die kamers is ruim en baie mooi. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid om jou kuier so lekker as moontlik te maak.

Pauline K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Enkelreisiger

One night stay.

Beautiful location. Delicious breakfast. Comfy bed.

Yolande M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike diens. Ideaal vir paartjies.

Skoon en netjiese kamer met mooi uitsig. Rustige atmosfeer, baie lekker ontbyt!

Bonita B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Saam met vriende

Fantasties.

Ek sal definitief weer teruggaan. Fantastiese plek. Die ontbyt was 5-ster!

George B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Gesin met tieners

Wonderful stay at Knysna Belle Guesthouse, friendly staff and excellent service. Beautiful room.

Beautiful rooms overlooking the swimming pool, views of the lagoon. Bicycle and kayaks can be used at no additional costs. Friendly staff and great breakfast. A must!

Walther S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Walther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aantreklike ligging, vriendelike en hulpvaardige personeel, moderne en goed onderhoude akkommodasie.

Die ligging van die onderneming is baie aantreklik op die Knysna-strandmeer. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die akkommodasie is modern en goed onderhou en ontbyt voldoen aan alle vereistes. Gratis gebruik van kano's en fietse is nuttig om die gebied te verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Attractive location, helpful and friendly staff, modern and well maintained accommodation.

The location of the establishment is very attractive on the Knysna lagoon. The staff are very friendly and helpful. The accommodation is modern and well maintained and breakfasts meet all requirements. Free use of canoes and bicycles is helpful to explore the area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Knysna Belle Guest House se terugvoer

Dear Walther,

Thank you very much for your review, we are glad that we were able to make your stay enjoyable.

Knysna Belle Guest House
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayswater-rylaan 75, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZjExM2M3LWE4MWQtNGNjZi1hOTg4LTVlMjQ4YWRmYmI3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 75 Bayswater Drive leisure Island 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 02:00-17:00 10:00 -34.067422914771 23.055860996246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!