Knysna Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Chalets is gerieflike chalets, toegerus met al die nodige geriewe vir jou selfsorg-behoeftes. Knysna se middedorp is maklik bereikbaar en bied alles wat jy nodig het om jou vakansietyd behoorlik te benut. Knysna se middedorp spog met winkelsentrums, brouerye, top-restaurante en 'n verskeidenheid besienswaardighede by die waterfront. Knysna se strandmeer is 'n paradys vir visvang, waterski, seilplankry, seil, roei of 'n rustige bootrit met pragtige uitsigte. Die Knysna Koppe is een van die bekendste besienswaardighede langs die hele suidelike Afrika-kuslyn en die Knysna-oesters is wêreldbekend.

Die chalets is gerieflik ingerig met al die nodige geriewe. Die eenslaapkamer-chalets kyk uit oor die tuin en bied uitsigte op die woud. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Elke chalet het sy eie privaat braai-area.

Die oord het 'n speletjieskamer, speelgrond vir kinders, en 'n swembad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false