Knysna Cozy Hill Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heather Hill-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knysna Cozy Hill Guest House is in Rexford en bied aan gaste 'n gerieflike kothuis op die heuwels wat uitkyk oor Knysna en die strandmeer.
Dié kothuis, Sandy's Cottage, is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar en WiFi word voorsien.
Die kothuis lei na 'n privaat stoep met 'n klein braai. Veilige parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Knysna het 'n rits kafees, handwerkwinkels en vlooimarkte. Gaste kan ook die Knysna Heads, Knysna Olifantpark, Featherbed Natuurreservaat. Gaste kan ook stap na die Knysna-woud of gholfspeel, valskermsweef, vryval, abseiling of langs die strand stap en na die dolfyne kyk.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Heather Hill-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Cozy Hill Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heather Hill-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18