Knysna Holiday Armadillo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunninghill-rylaan 21, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Knysna Holiday Armadillo is 'n bekoorlike woonstel op die bekende Tuinroete en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin, vriende of sakereisigers. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vinnige wegbreek of oornagverblyf.
Hierdie oopplan-selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is. Die eenheid het 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Hierdie eiendom is binne stapafstand van die privaat hospitaal in Knysna en slegs 5 minute vanaf die Knysna Koppe en Leisure Isle.
Slaapplek
’n Bespreking by Knysna Holiday Armadillo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sunninghill-rylaan 21, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Holiday Armadillo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunninghill-rylaan 21, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom