+25
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Main Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Knysna Inn is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die prentjiemooi Tuinroete. Die bekoorlike dorpie het groen, bergagtige landskappe wat 'n kontras bied teenoor die see, riviere en strandmeer. Knysna het verskeie natuurlike voetslaanroetes, warm strande, wêreldklas gholfbane en sommige van die beste winkels in die area.

Daar is verblyf in 4 selfsorg-eenhede, elkeen individueel versier en gemeubileer, en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Elke eenheid het 'n aparte ingang en toegang tot 'n braai-area. Die eenhede het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en sal weer daar bly. Baie mooi en goed geleë.
Feb 2026
Naomi G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, waarde vir geld! Plek is baie netjies, met veilige parkering, goeie ligging, naby aan alles in Knysna, en die kliëntediens is puik!
Des 2025
Paul M
Saam met lewensmaat
5.0
Precious was friendly and welcoming. Our room and bathroom were clean. Very pleasant. Staff very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Sebastian B
Saam met vriende
4.8
Knysna Heads Marathon overnight stay. Dit was 'n baie lekker tyd gewees by hulle.
Feb 2026
Martinette H
3.0
Friendly but with some issues. Although the staff was very friendly, the room itself had some issues, such as the fan tripping after 10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 40 Main Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Main Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPv0rIIAGDphtk8nMoqLmFyQ2I66wFOsIjL5zhg7zm7J1oE2p1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 40 Main Road Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.034744 23.045505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang