LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna N2 Lodge | LekkeSlaap
+60

Knysna N2 Lodge

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Knysna N2 Lodge is 'n selfsorglodge net anderkant die N2 met gerieflike, sakpas-verblyf wat waarde vir geld bied.

Hierdie dubbelverdieping-lodge voorsien in 'n verskeidenheid reisbehoeftes in die vorm van 2 en suite-kamers, 2 eenhede en 7 backpacker-kamers. Al die gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitkamers en selfsorgkombuis.

Daar is 'n lowerryke tuin met 'n gemeenskaplike plonspoel en 'n groot patio met braaigeriewe buite. Gratis WiFi is beskikbaar en binneparkeerplek is op versoek beskikbaar.

Dis in die hartjie van Knysna en net 500 m vanaf Knysna Waterfront met 'n verskeidenheid restaurante en winkels geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Knysna N2 Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna N2 Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAigwy4ec8GECxH6drm8Znna00YtJwiCwHwK5AksMiAnEm4WiWDl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 2 Rawson Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.036338484564 23.041638461033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!