Knysna Pocket Breaks Unit 12

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knysna Pocket Breaks Unit 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp, net 5 minute vanaf die Waterfront met al sy restaurante. Plaaslike en internasionale kookkuns kan by die Waterfront beproef word.

Knysna Pocket Breaks Unit 12 het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Beddegoed en linne word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ontbyttoonbank, en daar is 'n wasmasjien. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv Premium en WiFi en 'n deur na die privaatbalkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin .

Gaste het toegang tot privaat parkeerplek en die braaigeriewe in die gemeenskaplike tuin. Die supermarkte is net om die draai. En die woonstel is net 12 minute vanaf Leisure Island en die Knysna Koppe.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 12 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Pocket Breaks Unit 12 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za