Knysna Quays Accommodation
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 390R1 251 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knysna Quays Accommodation bied luukse eenhede langs die Knysna Waterfront en is lekker naby verskeie oulike winkels, dekadente restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede.
Knysna Quays Accommodation het verskillende selfsorgeenhede met 1, 2 of 3 slaapkamers. Die eenhede is gerieflik ingerig vir 'n sorgvrye vakansie en bied asemrowende uitsigte oor die waterkanale wat deur die kompleks vloei. Elke eenheid spog ook met keurige, moderne dekor.
Die woonstelle het elkeen 'n kombuisie met moderne toebehore, 'n privaat badkamer, 'n gemaklike sitkamer en 'n dek met asemrowende uitsigte en braaigeriewe.
Dit sitkamers het gemaklike sitplek en TV's met DStv. Die woonstelle word gereeld skoongemaak en opgeknap.
Die kompleks is stapafstand vanaf Thesen-eiland en verskeie winkelsentrums.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 6
Ligging
- Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Quays Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom