Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir Kockies
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Juriaan E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juriaan E

Lekker wegbreek plek!

Ons het die naweek in Onrus gaan kuier - wat 'n lekker plek. Die woonstel is baie gerieflik, en naby die strand, met baie mooi roetes om te volg. Daar is ook 'n lekker kuier area, met 'n groot braai en baie mooi tuin. Alles was netjies en daar was niks kort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Juriaan. Ons het groot waardering vir aangename gaste soos julle. Altyd welkom.

Kockies
Paula H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H
Gesin met klein kinders

Lekker ontspanne vakansie.

Ek sal enige tyd Kockies aanbeveel. Ons het heerlik gebly en dit was eerlikwaar die beste 'hosts' by wie ek al ooit gebly het. Hulle het soveel moeite gedoen om seker te maak die kinders bly ge-entertain toe die weer nie so lekker was nie, en toe die weer lekker was was ons op die strand, of die parkie of die kus poele, soveel om te doen. Die ligging is onverbeterlik! Die buite kuier area is heerlik, ons het elke aand gebraai. My hond het ook lekker gebly .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Hi Paula, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle verblyf hier geniet. Julle is altyd welkom. Groete, Christa

Kockies
Jacques O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O
Saam met vriende

Nice. Beslis geniet.

Ja. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B
Gesin met tieners

Awesome.

Absolutely stunning. Hosts were amazing. Amenities were absolutely amazing. Would recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Hi Ricardo, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Kockies
Robyn C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C
Gesin met tieners

Perfect.

Lovely cottage with a great entertainment area. Very clean, great service. Will definitely recommend this cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariandie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandie S
Saam met vriende

Gemaklik, skoon en netjies.

Pragtige en gemaklike verblyf. Vriendelike eienaars. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo G
Gesin met tieners

Rustigheid by see en kos vir jou siel!

Dit was ongelooflik lekker en sal definitief weer gaan. Alles was in plek en die eienaars was gasvry en behulpsaam! Regtig uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli C
Gesin met klein kinders

Ons kom definitief weer hier oorbly!

Verblyf en kuier by Kockies was baie aangenaam. Eenheid toegerus met alles nodig en baie netjies. Uitstekende ligging naby getypoel. Eienaars was baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Marli. Ons is bly julle het lekker gebly en sien julle graag weer. Groete, Christa

Kockies
Algervin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Algervin S
Gesin met tieners

The place was very beautiful and spacious.

It was very comfortable and relaxing. Will definitely be coming again. We enjoyed the whole stay in general. Everything was comfortable and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev P
Saam met vriende

Our stay at Kockies was awesome and peaceful. Thank you.

Our stay at Kockies was a blessing. I'm a very clean person, so the cleanliness just did it all for me, and the friendliness of the hosts. I hope to see it soon again and would recommend it to anyone. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Thank you for your positive report. We loved having you and cater for your special weekend. Kind regards

Kockies
Mariska V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Alles wat ons benodig het en nog meer!

Het heerlik gekuier, gerieflik, naby die see met alles wat benodig word - wonderlike gasvrou. Sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Mariska. Ons waardeer dit en
Is baie bly dat julle ons pragtige dorpie geniet het. Julle is altyd welkom. Groete Christs

Kockies
Vengesai C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vengesai C
Gesin met tieners

We had excellent reception. The lady was so friendly.

The place is a best place to be when you want to relax with family or friends in a private safe and quiet place. We had nothing to regret except the loadshedding, but there is back up lights and gas stove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Hi Vengesai, thank you for your positive comment. We are glad that you and your family had a pleasant stay. Always welcome. Kind regards. Christa

Kockies
Danielle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle C
Gesin met tieners

Great location. Friendly owner. Beautiful backyard. Would've been even better if it was a bit bigger.

The owner gave us a camping cot for my baby. And anything extra we needed she would happily provide for us. Emergency lights for loadshedding. The beach is within walking distance away. Overall good for a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V
Gesin met tieners

Dit was 'n snoesige huisie en vreeslik gemaklik.

Dit is n pragtige netjiese huisie met baie spasie, ons het dit baie geniet. Sal beslis aanbeveel vir ander wat n bietjie wil wegbreek. Sal beslis ook self weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Elani. Dit was lekker om julle te ontvang. Groete

Kockies
Estelle G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met vriende

Lovely.

Very nice outside braai area. Comfortable rooms and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Estelle. Bly julle het lekker gebly.

Kockies
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Aangename en baie gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Deon. Groete Christa

Kockies
Karla T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla T

Very pleasant.

We had a very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O

Ons kuiertjie by Kockies was baie lekker!

Die eienaars is albei sulke gawe mense wat jou dadelik op jou gemak laat voel. Die plekkie is goed ingerig. Daar is als wat mens nodig het. Load shedding is ook glad nie 'n probleem nie want daar is 'n gasstoof en elke vertrek het 'n lig wat werk as die krag af is. Als was lekker skoon en netjies en ek het ook baie gehou van die kunswerke en die dekor. Natuurlik is die braai-area 'n absolute wenner! Alhoewel die woonstel aan die eienaars se huis vas is, het jy totale privaatheid. Dis ook stap-afstand van Davies Pool af. Ons 2 hondjies het ook baie lekker vakansie gehou daar! Ek sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Ek sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Ons waardeer jou terugvoering Nicole, baie dankie.
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang.
Ons maak gerus weer so.

Kockies
Nicol T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol T
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Pragtige, kreatief gestileerde akkomodasie met heerlike buitekuier-area. Christa was behulpsaam, vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons tyd in Onrus heerlik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons bly julle het julle familie-naweek geniet. Groete. Christa

Kockies
Cecelua H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelua H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Verlief op Onrus.

Ons het my eggenoot se 90ste verjaarsdag saam met 1 van ons seuns gevier in Onrus. Wat 'n heerlike ervaring om deur Christa ontvang te word. Heerlike verblyf. Tipiese boere-gasvryheid. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Ons is bly dat Kockies deel van julle vieringe kon wees en dat julle lekker saam kon kuier.

Kockies
Annemarie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Saam met vriende

Dit was 'n voorreg om daar te kon oorbly. Ons het elke oomblik geniet!

Professioneel, netjies, huislik, pragtig, ten volle toegerus, privaat, gerieflik, alles wat mens nodig het! Ons sal verseker weer daar wil vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Annemarie. Dit was vir ons ook heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom.

Kockies
Koos L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Gesin met tieners

Het gou tuis gevoel.

Alles het voldoen aan ons gesin se behoeftes. Daar is ook voorsiening (gas en gloeilampe) vir beurtkrag. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie Koos. Julle is altyd welkom.

Kockies
Willem D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Gesin met klein kinders

Lekker.

Heel aangenaam. Kan kombuis opknap. Kry 'n asblik vir die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Lekker naby die strand.

Ek en my ouers het dit baie geniet en baie gemaklik gebly. Dit was ons eerste keer in Hermanus/Onrusrivier en ons sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie Carmen, julle is altyd welkom.

Kockies
Corinne L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en beslis waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier in hul goed toegeruste woonstel. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Alles was baie mooi skoon en netjies. Die vars blomme en beskuit was 'n bonus! Baie lekker braaiplek en groot tafel waar ons kon kaartspeel. Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en dat Kockies aan julle vereistes voldoen het.

Kockies
Annette B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon, met alles wat jy benodig. Loopafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering Annette. Julle is altyd welkom. Groete Christa

Kockies
Lynn W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W
Saam met vriende

A great time!

Close to the beach, first braai's wood provided, very vibey house to be in with nice decoration. Only confusing thing was that the description said a separate bathroom for the guests in the living, which we did not find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Hi Lynn, thanks for positive response. You were model guests. The misinformation regarding the extra bathroom has been settled. Kind regards, Christa

Kockies
Linience M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linience M
Gesin met klein kinders

Amazing.

A very quiet location, great for relaxing, close to the sea, wales and close to small towns to view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

So glad you had a relaxing visit. Always welcome. Kind regards, Christa.

Kockies
Dean John B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean John B
Saam met vriende

Absolutely wonderful.

One of the best self-catering places that I've been to in a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Dean. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en te huisves. Julle is altyd welkom.

Kockies
Marianne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Saam met vriende

Wonderful.

Not only was the accommodation perfect, the owner was so nice and welcoming too. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Altyd welkom!

Kockies
Karen T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Saam met vriende

Very nice, will definitely go back again.

Everything was 100%, except for the hot water. We were 6 people and only 3 could shower at night for hot water running out. Otherwise was it very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Thank you for your positive feedback. Always welcome

Kockies
Retha J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid. Vriendelik. Veiligheid.

Het heerlik gekuier was en vriendelik ontvang, sal beslis dit aanbeveel en weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons gee aandag aan julle aanbeveling. Vriendelike groete

Kockies
Asma H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Asma H

Baie lekker en vriendelik.

Benodig een meer verwarmer wat werk, veral vir die agterkamer in die winter asook 'n gordyntjie in die agterkamertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and welcoming.

We were a little surprised that there were no towels but the host offered to provide them as soon as we pointed this out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons toegelaat om bietjie vroeër in te klok. Sy het ook papier en pastelle uitgesit vir die kinders en haar man het reeds 'n vuur gepak vir die braai. Die kuierarea buite is fantasties ingerig en die woonstel self is ruim, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Baie vriendelike eienaars. Laat jou onmiddelik welkom voel. Sal gou weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Hi Riaan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is gelukkig as ons gaste gelukkig is. Julle is altyd welkom.

Kockies
Sarel E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E

Wat n plesier om by Kockies te bly.

Dit was so lekker om daar te kon bly en ontspan. Verblyf was fantasties en die ligging die beste. Sal elke keer daar wil bly as in Hermanus is. Absoluut werd om vakansie daar te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering Sarel. Julle is modelgaste! Altyd welkom.

Kockies
Philip V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon en vriendelik.

Verwelkomende gasvrou. Lekker ruim en baie netjies. Sommer by die see en lekker naby alles. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie Almarie. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontvang. Welkom om weer in te loer

Kockies
Nigel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nigel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. very relaxing and comfortable.

Kockies is very clean and comfortable and would definitely recommend. The accommodation is well stocked with some lovely touches on our arrival (bunch of roses and bowl of fresh fruit). Christa is very welcoming and accommodating. Hope to be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

'n Wasmasjien sou baie gehelp het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage, spacious and neat.

We loved the spacious and neat cottage, and especially the relaxing braai area. We could walk down to Davies Tidal pool. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Thank you for your positive feedback Liezl. Glad you enjoyed your stay. Feel free to contact us again in the future

Kockies
Mari S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Gesin met tieners

Ons het die paar dae by Kockies baie geniet.

Daar is 'n heerlike braai-area en dit was baie mooi skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zurika J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurika J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Christa is 'n wonderlike gasvrou. Kockies was skoon, baie ruim en het 'n uitstekende ligging. Ons het ons tyd daar baie geniet. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeshdia K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeshdia K

All I can say is: Wow! It's a pity it was a business trip and we couldn't stay longer. The owner was friendly and very helpful. The house was perfect and spacious!

We loved our stay. Although we were on a business trip it really gave us a place to come rest after a day of hard work. We had a lekker braai late evening and it could comfortably accommodate 6 adults. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Hi Roeshdia, thank you for your positive response. Next time, stay longer and have a good rest. Kind regards, Carl and Christa.

Kockies
Dordrey B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dordrey B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek dink Kockies is een van die beste plekkies waar ons gesin al was. Die vertrekke is lekker ruim en die feit dat elke kamer sy eie stort het is 'n bonus. Die buite-area is pragtig! Ons het tot laat langs die tafel gekuier. Dankie Christa. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton J
Gesin met klein kinders

Convenient, spacious and comfy.

This is an absolute gem. We couldn't have picked a better place. We couldn't have asked for a better reception. Christa and Carl, you were amazing! The kids had a marvellous time with the activities provided. The kids were happy, making us very happy. Thanks for a wonderful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Thank you for your positive come back. We enjoyed hosting you and your well mannered kids. What a pleasure.

Kockies
Keith Andrew S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith Andrew S
Gesin met klein kinders

Perfect accommodation and well located. Superb outdoor area and braai facility.

Internet and DStv frequently dropped and some of the kitchen equipment needs attention. Otherwise we were very satisfied with our stay and would definitely return to Kockies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay.

We had a very great and rest and easy stay at Kockies. We would surely in the near future return to Kockies and thank you to Christa and Husband for making our stay a memorable visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering, Andrew. Kom gerus weer! Altyd welkom Groete Christa en Carl.

Kockies
Debbie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Absolutely wonderful!

Perfect location, clean and spacious. Wonderful hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Thank you for your positive response. Looking forward to hosting you again.

Kockies
Barbara R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met vriende

Well presented home with amazing outdoor area.

Beautifully decorated home, close walk to the beach. Nice, personal touches with welcoming tea tray. Outdoor patio and braai area very comfortable. Enjoyed every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is maklike gaste en ons is bly dat julle die naweek geniet het. Maak weer so!

Kockies
Annetjie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S

Dit is ons tweede lekker kuier by Kockies en hopenlik nie die laaste nie.

Ons gesin en die honde het weereens lekker gekuier in die gesellige, skoon en goed toegeruste woonstel. Ons het die buitebraai terdeë geniet. Dankie Carl en Christa vir al die ekstras en julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie Annetjie! Ons ontvang gaste soos julle baie graag. Sien weer!

Kockies
Hannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou het ons baie hartlik ontvang en was baie vriendelik.

Kockies is loopafstand na die see toe en ons was 6 volwasse persone, 3 mans met ons vrouens, wat met gemak daar vir die langnaweek was. Daar is ook 'n lekker kuierplek, onderdakbuitebraai waar ons as familie lekker gekuier het. Die winkels en die staproetes is alles baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Middag Hannes, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit, asook die aangename gaste wat julle was. Dra asb ook ons komplimente oor aan julle vrouens wat die woonstel so pragtig skoon gelos het. 5stêr gaste!

Kockies
Stephan J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Eienaars baie vriendelik.

Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Maak gerus weer gebruik van ons as julle in die area is.

Kockies
Edith J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J
Gesin met klein kinders

Heerlike akkommodasie om te bly.

Kockies gastehuis is voorwaar waarde vir geld. Christa het onmiddellik die 2 seuntjies se aandag gekry toe sy die kiste speelgoed en Lego in die onderdak-braaiarea vir hulle beskikbaar gestel het. Die strand-area is binne loopafstand met heerlike rotse vir die kinders om interessante seediertjies te ontdek. Die leefarea en slaapkamer het elk 'n heerlike muurverwarmer en alle gebruiksartikels in die huis is van hoogstaande gehalte. As ons weer in Onrus kom, sal ons beslis weer by Kockies oorbly. Baie dankie Christa en Carl vir jul besonderse hartelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Edith. Julle is 5 ster gaste. Ons ontvang julle graag weer. Geniet julle kuier in die Kaap en reis veilig. Groete, Christa

Kockies
Shaun W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W
Gesin met klein kinders

Amazing and wonderful experience and we already recommended it to family.

My family felt at home and that is not easy. We really think it is worth the look. Looking forward to going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Thank you very much, Shawn. We appreciate your feedback and will host you and your family gladly. Kind regards. Christa and Carl

Kockies
Charlotte A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte A
Gesin met tieners

Goeie gehalte akkommodasie naby Hermanus!

Die plekkie was baie netjies en skoon en jy kan sien daar word aandag aan die klein goedjies gegee. Ons was goed verwelkom en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Omgewing was stil en rustig. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en by Kockies te ontvang. Altyd welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete. Carl en Christa

Kockies
Annetjie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S

Kockies het 'n huislike atmosfeer en is ruim, skoon en goed toegerus. 'n Bonus is die see en boswandelpad wat net om die draai is.

Ons het ons kuier by Kockies baie geniet en sal graag weer wil gaan kuier. Die buitebraai en stoep is privaat en gesellig en die honde was veilig in die omheinde area. Daar is alles wat jy nodig het in die kombuis en die twee slaapkamers en twee badkamers is ruim en smaakvol. Daar is ook twee beddens in die oopplan TV/eetkamer/kombuis area. Vir die wat wil TV kyk is daar 'n wye verskeidenheid om van te kies, asook Wifi. Die motor parkering is veilig en uit die straat uit. Baie dankie Christa vir die vriendelike ontvangs en moeite om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie Annetjie. Ons hoor graag weer van julle

Kockies
Rika L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L
Gesin met klein kinders

Wat 'n fantastiese naweek!

Hierdie is 'n awesome plek!! Ons het so lekker gebly. En dis regtig waarde vir geld. Die gasheer en gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Dit was net ’n plesier om daar te bly. My kinders het dit vreeslik geniet. Ek kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kockies se terugvoer

Baie dankie Rika. Ons hoor graag weer van julle.

Kockies
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8520fd2a8380d2590add8f0f8fccedfd14c6da9ead4c7627a18422cf718e27133c96810217a96fb8afacb3a7f05b3623f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 4 Progressive Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41482 19.16757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem