Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KoebergINN

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir KoebergINN
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie gerieflike verblyf naby die see. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie-lee H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

It was nice and fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T

Lekker cozy en netjies alles was perfek.

Ons verblyf was vol pret en plesier en ek en my dogter het hope herinneringe gemaak. KoebergINN is 'n fantastiese plekkie. Dankie Nico.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dez C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dez C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik, genotvol.

Baie lekker gebly. Perfek vir 'n vinnige wegbreek en asem skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek gelee.

Mooi netjies en ideaal vir ons. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel S
Saam met vriende

Awesome plekkie!

Skoon & netjies met veilige parkering. Naby aan alles wat mens nodig het as mens op vakansie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende en netjiese verblyf.

Die verblyf is in 'n stil area en die ligging is gerieflik om by verskeie kuier- en besienswaardighede uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David Schalk J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Schalk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en was 'n lekker plek om te bly.

Kort net 'n see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn W
Saam met vriende

Was baie baie lekker.

Baie dankie Nico, ons het ons tyd daar geniet. Dis naby alles. Ons sal weer en weer kom. Dis die perfekte plek vir jou en jou partner as julle 'n breuk nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabe92c3b5739e9f21e9571fdbb4f8f8d0637b6aba6b5d9fc67ae4cb6322f8130d194c24e8f0d33dfb282c6ed3f585129aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 32B Harold Ashwell Blvd Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.715641027182 18.444295160119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem