Koedoe Cottage
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Koedoestraat 30, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Geen kinders onder 16
-
Vanaf
R780R663 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koedoe Cottage is in Komatipoort, 'n dorp wat by die samevloeiing van die Krokolid- en Komatiriviere in Mpumalanga geleë is. Dit is ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na rustigheid.
Hierdie kothuis het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is rusbanke en 'n etenstafel met stoele.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Let dat daar nie parkeerplek vir karavane, bote of groot sleepwaens is nie. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Koedoestraat 30, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Koedoestraat 30, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Geen kinders onder 16