- 81 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Fisant Street, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Koedoesrus Boskamp is in die Dinokeng Wildreservaat geleë, net buite Hammanskraal op die Rust de Winter-pad.
Die terrein het talle kampeerplekke in die hoofkamp naby die gemeenskaplike buitelugbadkamer, boma en wasgeriewe en 4 kampeerplekke by die InniBos-terrein met 'n privaat buitelugbadkamer. Omtrent al die staanplekke het skaduwee. Elke staanplek het 'n kragpunt en die ablusiegeriewe het warm water en spoeltoilette. Die water is van 'n boorgat afkomstig en is veilig om te drink.
Vuurmaakhout, vuurput-stompe en ys kan op die perseel gekoop word. 'n Braai en vullisdrom word vir elke staanplek voorsien, en word daagliks skoongemaak en vervang. Alhoewel die hoofkampeerplek naby die hoofhuis geleë is, sal gaste steeds privaatheid geniet.
Koedoesrus Bush Camp is in die wildtuin geleë en daar is wildspesies oral sodat gaste die natuurgeluide kan geniet. Kom ervaar die geroep van leeus, jakkalse en hiënas wat vry rondloop. Dinokeng Wildreservaat is 'n pragtige reservaat en net 45 minute se ry van Pretoria af.
Wildkykpermitte kan per voertuig vir die selfry-roete gekoop word. Wild soos koedoes, sebras, impalas, volstruise, blesbokke, blouwildebeeste, waterbokke, rooihartbeeste, buffels, kameelperde, olifante, leeus, luiperds, vlakvarke en ander kleinwild en voëls loop vrylik in die reservaat rond.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die staanplekke het skaduwee, braaigeriewe en elektriese kragpunte. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is beskikbaar. Hout en ys is by ontvangs te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.
Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte en bewaringsfooie
Die eenmalige bewaringsfooie is R100 per volwassene en R80 per kind tussen 3 en 13 jaar.
Geen vuurwerke en geen musiek word toegelaat nie.
Ons is slegs 'n kamp fasiliteit met minimale geriewe vir kinders, bring asseblief vermaak saam om hulle besig te hou.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die staanplekke het skaduwee, braaigeriewe en elektriese kragpunte. Hierdie staanplek het 'n 180-grade uitsig. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is beskikbaar. Hout en ys is by ontvangs te koop.

Hierdie kamp het privaat ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n elektriese kragpunt. Dit is teen die heining. Hierdie staanplek het ongelukkig nie 'n skaduboom nie. Hout en ys is by ontvangs te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.
Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte en bewaringsfooie
Die eenmalige bewaringsfooie is R100 per volwassene en R80 per kind tussen 3 en 13 jaar.
Geen vuurwerke en geen musiek word toegelaat nie.
Ons is slegs 'n kamp fasiliteit met minimale geriewe vir kinders, bring asseblief vermaak saam om hulle besig te hou.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamp het privaat ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n elektriese kragpunt. Dit is teen die heining. Hout en ys is by ontvangs te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.
Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte en bewaringsfooie
Die eenmalige bewaringsfooie is R100 per volwassene en R80 per kind tussen 3 en 13 jaar.
Geen vuurwerke en geen musiek word toegelaat nie.
Ons is slegs 'n kamp fasiliteit met minimale geriewe vir kinders, bring asseblief vermaak saam om hulle besig te hou.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamp het privaat ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n elektriese kragpunt. Dit het nie 'n heining nie en is op 'n hoek. Dit is ideaal vir groter groepe. Hout en ys is by ontvangs te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.
Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte en bewaringsfooie
Die eenmalige bewaringsfooie is R100 per volwassene en R80 per kind tussen 3 en 13 jaar.
Geen vuurwerke en geen musiek word toegelaat nie.
Ons is slegs 'n kamp fasiliteit met minimale geriewe vir kinders, bring asseblief vermaak saam om hulle besig te hou.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamp het privaat ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n elektriese kragpunt. Dit is teen die heining. Dit is ideaal vir groter groepe. Hout en ys is by ontvangs te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.
Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte en bewaringsfooie
Die eenmalige bewaringsfooie is R100 per volwassene en R80 per kind tussen 3 en 13 jaar.
Geen vuurwerke en geen musiek word toegelaat nie.
Ons is slegs 'n kamp fasiliteit met minimale geriewe vir kinders, bring asseblief vermaak saam om hulle besig te hou.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-gesinseenheid met plek vir tot 6 gaste, verdeel in twee slaapkamers en 'n oopplan-slaaparea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die oopplan-area is toegerus met twee driekwartbeddens.
Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie met al die noodsaaklikhede vir selfsorggerief, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.
Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte en bewaringsfooie
Die eenmalige bewaringsfooie is R100 per volwassene en R80 per kind tussen 3 en 13 jaar.
Geen vuurwerke en geen musiek word toegelaat nie.
Ons is slegs 'n kamp fasiliteit met minimale geriewe vir kinders, bring asseblief vermaak saam om hulle besig te hou.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
wessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Duif
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Neushoring
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Loerie
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Houtkapper
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Laksman
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Luiperd Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Leeu Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Olifant kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Renoster kamp