LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koedoesrus Bush Camp | LekkeSlaap
+24

Koedoesrus Bush Camp

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Koedoesrus Bush Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmarie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Die boskamp is heerlik privaat met uitstekende geriewe.

Mal oor die buitestorte.

Izelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

Uitstekend!

Ek en my honde-kind het dit verskriklik geniet. Ek sal die plek vir enigiemand aanbeveel wat van die natuur hou, rustigheid soek en plek vir jou viervoetige kinders. Tannie Jenny en oom Dirk-hulle was baie gasvry en gehelp waar nodig.

Piet V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging en geriewe eersteklas vir boskamp.

Dirk en Jenny maak verblyf net lekker met hulle omgee.

Peta S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustige verblyf.

Koedoesrus is in die hartjie van Dinokeng, en het baie wild rondom die kamp gesien. Die woonstel is gerieflike met al die benodighede. Ons het 'n lekker tyd gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful peaceful stay.

Koedoesrus is situated in the heart of Dinokeng, saw lots of game all around the camp. The flat is comfortable with all the necessities. We had a great time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heleen B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met vriende

Lekker stil plek om noodsaaklike werk af te handel.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het die stilte geniet, nie ver uit die stad nie. Ons kon ongestoord werk. Die pluspunt was dat ons ons hondekind kon saambring.

George S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Gesin met tieners

Rustig en gesellig.

Tannie Jenny was soos 'n moeder vir ons almal en het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom, tot medisyne verskaf toe van die kinders siekerig geword het. Ons sal volgende jaar met die skole-ringbaltoernooi vir seker teruggaan na Koedoesrus, Die mak koedoes en leeus wat ons in die nag kon hoor was 'n groot bonus.

Koedoesrus Bush Camp's terugvoer

Baie dankie George en Stefanie, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon verwelkom. Bly julle kom volgende jaar terug met 'n karavaan. Jammer vir die slegte pad, ongelukkig is die regering aanspreeklik vir die instandhouding daarvan.

Koedoesrus Bush Camp
Hermien G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G
Saam met vriende

Was uitstekend.

Was uitstekend lekker wegbreek vir 'n naweek.

Douglas A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, rustig, place to unwind.

A really great weekend away spot. Jenny and Dirk are wonderful hosts and make you feel right at home. The setup is beautiful, clean and well kept. Some of the best game viewing was from our camp chairs right in front of our tent and although we didn't see lions we heard them roaring very close by one night . Koedoesrus is also fairly central in the park giving easy access to most of the self-drive route. We will definitely be back.

Dylan L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan L
Enkelreisiger

Baie lekker plek en baie rustig.

Lekker rustig en baie natuur om te sien. Lekker om 'n buitestort te gebruik as die natuur verby mens loop.

Koedoesrus Bush Camp's terugvoer

Baie dankie Dylan. Ek hoop ons sien jou binnekort met jou vriende en familie.
Beste groete
Jenny

Koedoesrus Bush Camp
Martina V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plaas-atmosfeer met min mense op terrein.

Ek sal nie graag woonstel gebruik saam met ander mense nie - hou van privaatheid in eie gesinsverband. Maar omdat ons alleen daar was en alle fasiliteite net deur ons gebruik is was dit heerlik!

Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZjU0YWM2LTc4MGUtNGZlYy05MThkLWM1YjVlMmJhMzllMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 086 999 0018 07:00-19:00 18:00 -25.377492774158 28.389830589294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!