LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koemi Inn | LekkeSlaap
+15

Koemi Inn

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carol Van Der Walt-straat 22, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 R378 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Koemi Inn bied gastekamers in 'n veilige woonbuurt in Edleen in Kemptonpark. Die gastehuis is 8,5 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf by Koemi Inn is beskikbaar 2 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n TV met Netflix, 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt is op versoek beskikbaar. Die gastehuis bied gratis WiFi en 'n kragopwekker in geval van kragonderbrekings. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Verder is Koemi Inn ideaal geleë naby restaurante, winkels, Festival Mall en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Koemi Inn
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Carol Van Der Walt-straat 22, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Gaste dink Koemi Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
R420 R378
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
R420 R378
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carol Van Der Walt-straat 22, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff2b7adbc39f58468628c680cfbcebb549ce44ecdc76f91006a6336aef86685007662bb9f818d1a9e541f57bbf142c75ff7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R420, nou Vanaf R378  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 22 Carol Van Der Walt Edleen 1625 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.08757 28.20481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!