Koetshuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 3, Paarl, Wes-Kaap, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Koetshuis is 'n woonstel in die Paarl, een van die oudste dorpe in die Wes-Kaap, bekend vir sy berg of "Paarl Rock." Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die woonstel is verbonde aan die hoofhuis, en dieselfde voordeur en ingangsportaal word gedeel. Die eienaars woon in die hoofhuis.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer net 'n toilet het. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike bank en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n wyntoer by Nederberg Wines geniet, die Speseryroete besoek, of tyd in die natuur by die Paarlberg Natuurreservaat deurbring.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Abe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoogstraat 3, Paarl, Wes-Kaap, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Koetshuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 3, Paarl, Wes-Kaap, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang