Koi Liv Inn
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allen-weg 8A, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Koi Liv Inn bied gasteverblyf in Bedfordview, Germiston. Dié gastehuis is sowat 13 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en is naby geriewe en besienswaardighede in hierdie deel van Johannesburg.
Verblyf by Koi Liv Inn is beskikbaar in verskeie eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Ontbyt is beskikbaar en alle dieëtvoorkeure word in ag geneem. Die eenhede het elk 'n en suite-badkamer en 'n HDTV, asook 'n mediaboks waardeur gaste Netflix en YouTube kan kyk. Daar is ook gratis WiFi. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n groot vermaakarea. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Koi Liv Inn is sowat 13 km van Emperors Palace, die Wild Waters Park, winkels, restaurante en ander geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Juan-Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Allen-weg 8A, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
- Gaste dink Koi Liv Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bedfordview Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allen-weg 8A, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng