Kokerboom Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 144
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Annette D - Mei 2024
Algehele gradering
Kalmte en rus op die plaas.
Esta H - Mei 2024
Algehele gradering
Spesiaal.
Lynda Z - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money.
Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Suzette P - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale oornag verblyf.
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Mathilda E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Jannie De Witt 0 - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, netjies, gasvry en familie tuis!
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gerus en die omgewing verken.
Schalk J - Des 2023
Algehele gradering
Goeie basis vanwaar om die area te verken.
Lees meerEmmerentia S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker en inspirerend.
Manie G - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig ontvang.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Val W - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay.
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag-fasaliteite.
Marina T - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, baie gerieflik en rustig.
Douglas G - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elrina B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier by gasvrye mense.
Chantel B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Jenny H - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en verblyf.
Norlene R - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvry, netjies en heerlike etes. Sal weer oorbly.
Derick M - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid ondervind!
Nelie S - Apr 2023
Algehele gradering
Bostaande akkommodasie gewees.
Marieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige tuin.
Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Delarey L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker skoon, groot plaasdam vir die kinders en kamers met aircon. Sal weer daar slaap.
Andy C - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Eugene H - Okt 2022
Algehele gradering
'n Plesier vandat ons daar aangekom het.
Vic H - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Herman G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Herman V - Aug 2022
Algehele gradering
Sesster gasvryheid uit die boeke.
Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Elna T - Jul 2022
Algehele gradering
Op 'n plaas langs die Oranjerivier en 'n wingerd - 'n fantastiese ervaring. Beslis buite my verwysingsraamwerk.
Lees meerMichael H - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation, wonderful hosts.
Koos V - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, gerieflik en skoon. Baie veilig. 'n Aangename ervaring!
Etricia H - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige en aangename verblyf.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Karin F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Samantha F - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Marthinus C - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut onse mense, vriendelik en behulpsaam. Ontbyt uit die boonste rakke.
Johan K - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing!
Hannelie C - Jan 2022
Algehele gradering
It's was very nice staying at the Lodge. I felt at home and so relaxed. I wished to stay longer.
William V - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxed.
Kokerboom Lodge se terugvoer
Thank you very much for your feedback. There is a window in each unit, an air-conditioning unit, plus a ceiling fan and a double glass door to the outside as well as a 2 square meter skylight.
Drienie J - Des 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Lees meerAmanda M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Jacques P - Des 2021
Algehele gradering
By Kokerboom kuier mens sommer lekker saam met die gasheer en -vrou. Sal definitief weer besoek en aanbeveel vir vriende en familie.
Lizelle D - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Gerhard P - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier, vriendelike gasheer en gasvrou.
Corlea V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige lodge, heerlik tussen die wingerde gaan stap. Kamers is gerieflik en netjies.
Riaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike professionele gasvryheid.
Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi plaas. Lieflike tuin. Baie gerieflik met gawe gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt.
Glenn G - Aug 2021
Algehele gradering
Friendly hosts, good clean accommodation, easy to find.
Dirk V - Aug 2021
Algehele gradering
Deur Keimoes gereis op pad na Namibië
Fred B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en aangenaam. Geen selfoonsein.
Kokerboom Lodge se terugvoer
Net n regstelling.
Daar is selfoonsein, partykeer net bietjie swakker as ander kere.
Daar mag in die kamers geeet word, ontbyt word net nie in kamers bedien nie.
Karen J - Aug 2021
Algehele gradering
Friendly and welcoming.
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier. Heerlike ontbyt.
Alicia E - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, gasvrye mense!
Tina G - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim kamer en gasvrye ontvangs.
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense. Stylvolle ruim verblyf.
Lynnette V - Aug 2021
Algehele gradering
A very pleasant, comfortable stay.
Hugo A - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant. Lovely host and hostess.
Elaine A - Aug 2021
Algehele gradering
Very relaxing and comfortable stay with wonderful hosts.
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf op 'n werkende plaas.
David N - Jun 2021
Algehele gradering
An oasis of friendliness and warmth with amazing hosts, Denise and MC creating a home-from-home atmosphere. Highly recommended!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Oase van vriendelikheid en hartlikheid met amazing gashere, Denise en MC het 'n tuiste-weg-van-die-huis-atmosfeer geskep. Hoogs aanbeveelbaar!
'n Plaasatmosfeer met persoonlike diens en 'n hartlike atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Donald T - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent stayover and highly recommended. Beautifully maintained premises. Welcoming and friendly host.
Christo M - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Melinda J - Feb 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Anke B - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige wegbreekplek.
Hannes V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons is gasvry ontvang en het lekker gekuier en het swaar weggegaan.
Gerrit S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier met die eienaar.
Johan L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker - dadelik tuisgevoel.
Lees meerDanie A - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Albert T - Jan 2021
Algehele gradering
Vandat die gasvrou ons ontvang het, totdat ons vertrek het was dit uitstekende diens en geriewe.
Gawie V - Des 2020
Algehele gradering
'n Baie aangename en ideale oorslaapverblyf.
Celeste M - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Janet S - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Leslie J - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Helen S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was die lekkerste oornag verblyf wat ons nog gehad het. Dit het gevoel asof ons vriende agterlaat toe ons gery het.
Johann K - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige oornag in die oase van Keimoes.
Daniël J. P - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Janine J - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Robbie R - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker en gesellig.
Hantie P - Jan 2020
Algehele gradering
Fatasties en gasvrye mense.
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Eersteklas verblyf met eersteklas gasheer en gasvrou.
Hermien K - Des 2019
Algehele gradering
Hartsmense. Skoon en netjies.
Picwat Partnership V - Sep 2019
Algehele gradering
Kokerboom Lodge is goed ingerig en bied aangename verblyf.
Isabel B - Aug 2019
Algehele gradering
Update photo on website.
Lana R - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Leon L - Mei 2019
Algehele gradering
Reg langs die stilte op aarde.
Fouché J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies met ruim kamers en baie gasvrye eienaars.
Joy S - Des 2018
Algehele gradering
Ek het die rustige atmosfeer geniet.
Nicole A - Des 2018
Algehele gradering
Had a great stay.
Iw D - Des 2018
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Gerhard V - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Nico J - Aug 2018
Algehele gradering
Soos gewoonlik baie aangenaam, skoon en behulpsaam.
Kokerboom Lodge se terugvoer
Hi dankie vir die mooi review. Jammer ek was nie hier nie, sou julle graag weer wou sien. Ek het nou gesien ek kan hom maar alleen los, ek het hom goed geleer.
Groete
Denise
Marina T - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en verblyf in gastehuis.
Louis K - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Gert L - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gebly, sal weer daar bly.
Steven B - Jun 2018
Algehele gradering
'n Plekkie om jouself of mekaar te herontdek.
Hannes B - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Louisa S - Des 2017
Algehele gradering
'n Pragtige, kunsgevulde, skoon, koel kamer was wonderlik na 'n lang reis deur die warm Noord-Kaap
Thys E - Sep 2017
Algehele gradering
Ek het meer gekry as wat ek verwag het. Uitstekend.
Estelle P - Sep 2017
Algehele gradering
Gekuier soos by ou vriende.
Winnie C - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut pragtig.
Magda G - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met baie vriendelike mense.
Vic H - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik.
Martie K - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike verblyf gehad.
Melisca C - Feb 2017
Algehele gradering
Puik!
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Christo V - Des 2016
Algehele gradering
Baie gasvry. Plaasdam bied lafenis teen somerhitte.
Jaco L - Des 2016
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing. Kamer keurig en gashere vriendelik en gesellig.
Nico J - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese verblyf.
Marlize L - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Gerhard W - Des 2016
Algehele gradering
Very well located outside the town.
Steph V - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker plaas agter.
Jeanette K - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige ruim gastehuis, baie slaapplek en die lieflikste omgewing, plaas met mak skaap, bok, en vier oulikste hondjies wat by ons geslaap het, sommer in ons tasse!
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Marietta V - Jul 2016
Algehele gradering
Absoluut idillies!
Olga M - Jun 2016
Algehele gradering
Kan aan geen ander plek dink waar ek sal bly as ek weer in hierdie omgewing is nie.
Liz L - Jun 2016
Algehele gradering
Vyfster, stil en rustig.
Hendrik F V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf in mooi omgewing en vriendelike eienaars.
Guillaume O - Mei 2016
Algehele gradering
Lieflike plaasatmosfeer!
Gaby F - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was asof 'n mens by vriende kuier ─ baie gemaklik en vriendelik!
Tertia N - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlik! Warm, vriendelike ontvangs en verblyf.
Pieter J - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en uitstekende ligging.
Gerhard O - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Spesiale ervaring wat ons nie gou sal vergeet!
Linda D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het ons tydjie daar baie geniet.
Tanya T - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome!
Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend! Dit voel of jy by familie of vriende kuier.
Hazel G - Nov 2015
Algehele gradering
It was excellent.
Dick H - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige venue, warm en gasvrye ontvangs.
Abrie V - Aug 2015
Algehele gradering
'n Wonderlike plaasatmosfeer, luukse kamers en geriewe en gasvrye eienaars.
Marina T - Aug 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang.
Marius J - Aug 2015
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
John S - Aug 2015
Algehele gradering
Aangename plaasgasvryheid. Veilig en stil en geen geraas nie.
Martin L - Aug 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en absolute gasvryheid. Wonderlike ervaring vir die kinders.
Riekie A - Jul 2015
Algehele gradering
Een nag hier oorgeslaap op pad na Namakwa Nasionale Park.
Christel T - Jun 2015
Algehele gradering
Fantastiese, aangename mense en sal definitief weer daar gaan bly.
Christa O - Mei 2015
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend!
Danie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was 'n ware oase na 'n dag se lang rit van Pretoria af.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap