Kolgans Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R885 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kolgans Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Potchefstroom geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gasgeiser wat deurlopend warm water tydens beurtkrag het.
Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Dit lei na 'n onderdakstoep. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid is rolstoelvriendelik!
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en 'n omsetter voorsien krag aan die WiFi tydens kragonderbrekings. Hierdie kothuis is ongeveer 3 km vanaf die Noordwes-Universiteit en naby verskeie geriewe, soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annabelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes