Kolo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kolo Lodge is in die Mabalingwe Wildreservaat en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Kolo Lodge beskik oor 'n hoofhuis en 3 chalets. Die hoofhuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n aparte anneks met 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n buitestort. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is 'n sitarea, eetarea, DStv, WiFi en 'n dek wat na die swembad en ingeboude braai lei. Die chalets het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met óf n bad óf 'n stort en 'n buitestort.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel vir 2 voertuie beskikbaar. 'n Wildkykvoertuig is teen R800 per dag beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Kolo Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kolo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za