Kolskoot Guesthouse
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Panne, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Vanaf R4 900 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Kolskoot Gastehuis is 'n selfsorg-huisie op die plaas De Panne in die Swartland-distrik.
Verblyf word in 3 slaapkamers en 'n sitarea met slaapplek vir 10 gaste aangebied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens/rusbanke in die sitarea wat in beddens omskep kan word indien versoek. Ander geriewe sluit 3 badkamers, een met 'n bad en die ander 2 met storte, 'n kombuis en 'n onderdakbuitebaai in. Die huis het ook lugversorging in die leefarea, plafonwaaiers in die slaapkamers, beddegoed en badhanddoeke. Hout kan teen ekstra koste voorsien word.
Kolskoot Guesthouse is sentraal geleë en die omliggende dorpe sluit Morreesburg, Hopefield, Darling, Langebaan, Paternoster, Riebeeckvallei en Malmesbury in - almal minder as 'n uur se ry van Kolskoot af.
Gaste kan die Sederbergstreek, Langebaan, die Weskus Nasionale Park, die pragtige wyn- en olyfplase in Riebeek-Kasteel, Darling en Misverstanddam besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- De Panne, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Kolskoot Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Moorreesburg Swartland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Panne, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap