Kombietjiehier Selfsorgeenheid

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kombietjiehier Selfsorgeenheid is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 gaste in Lichtenburg.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas. Gaste kan ook in die leefarea ontspan voor die TV met DStv, sowel as 'n DVD-speler. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. WiFi is ook beskikbaar.

Lichtenburg bied besienswaardighede soos die Game Breeding Centre, die Molemane Eye Natuurreservaat, sowel as verskeie ander wildreservate in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Kombietjiehier Selfsorgeenheid sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kombietjiehier Selfsorgeenheid gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]