Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komyntjie 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Komyntjie 2
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Charl L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my tyd baie geniet.

Ligging was baie goed en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin W
Saam met vriende

Kompak en gerieflik.

Voorstel: Tee, suiker, koffie en melk het gekort vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L
Saam met vriende

Fantasties.

'n Heerlike belewenis. Pragtige selfsorgeenheid. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denvor F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denvor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by die see.

Die plek is letterlik by die see, 100 m se stap weg van die see. Diens is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 2 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Denvor. Komyntjie is inderdaad 'n klipgooi weg van die see en 'n lieflike eenheid wat goed toegerus is. Hoop ons sien jul sommer gou weer.

Komyntjie 2
Tyrone P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was net wat ons nodig gehad het om die siel te verfris! Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 2 se terugvoer

Hi Tyrone
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het Komyntjie geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

Komyntjie 2
Chris M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar gebly.

Volgens inligting is daar ’n swembad daar beskikbaar, maar inligting oor toegang tot die swembad was nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, maar karig toegerus.

Behalwe toeklaprooster is geen verdere braaitoerusting voorsien nie. Slegs een rol toiletpapier voorsien ten spyte van navrae by personeel. Geen woonsteldiens van enige aard. Geen warm water by aankoms. Moes wag vir tegnici (baie vriendelik) om warmwatersilinder aan die gang te kry. Geen laaie of rakke of selfs 'n stoel beskikbaar in slaapkamer om klere te kan uitpak nie. Groot teleurstelling dat geen seekos te koop is nie (behalwe onwettige klein ondermaatkrefies op straat). Verder baie lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komyntjie 2 se terugvoer

Hi Dawie, baie dankie vir jul terugvoering.
Soos verduidelik met aankoms verskaf ons 'n "starter pack" met items soos 1 toilet rol, 200ml sunlight liquid, 2 swartsakke, koffie tee suiker ens. Die huisies is ten volle selfsorg en die gaste is verantwoordelik om hul eie items saam te bring.
Die warmwater toestel het die oggend van aankoms buite werking geraak en was onmiddellik aan aandag gegee, baie dankie vir u geduld met dit.
Ons kan egter nie verantwoordelik neem vir die feit dat daar geen seekosse te koop was nie, die meeste vangste is maar seisoenaal in die dorp.
Ons is jammer om te hoor van al die probleme tydens u verblyf en wil u verseker dat ons aandag gee aan elke terugvoering wat ons ontvang vanaf gaste, ons sal dit beslis opneem met die huiseienaar met die voorstel wat u gemaak het vir 'n stoel in die kamer en rakke in die kas vir klere.
Ons hoop dit was die eerste van baie kuiers nog in Paternoster en sien uit daarna om u weer eendag te kan terugverwelkom.

Komyntjie 2
Ernst L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker rustig en naby die strand. Koue aande lekker vuurmaak in binne- of buitebraaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Baie vriendelike mense en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelo N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Angelo N
Gesin met klein kinders

Nee glad nie. Die kreefsmouse pla die heeltyd en dis onveilig.

Hulle kan dalk 'n beter nuwe bed in die woonstel sit. Die bed is al deurgewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babs K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babs K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima!

Ons het heerlik gekuier. Komyntjie 2 is lekker beskut, naby alles (die see, die winkel en die strand) en ons sal definitief weer 'n draai maak. As ek moet kritiek lewer, sal ek 'n sagter bed voorstel. Andersins absoluut puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en binne loopafstand van alles.

Verblyf was aangenaam en sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA065192b026b2493ac3b9b300775c70e71590288b512e1cc613a541acdefd13621abaa7aacdd64b7e364536122fac9a46ea93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem