Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Konings Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Konings Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christina D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D
Saam met vriende

Fees in die storm.

Ons het baljaar in die hot tub, terwyl al die paaie rondom ons verspoel het, min wetend wat die storm was. Perfekte plek vir 'n wegbreek weg van alles en almal, om sommer net weer die batterye te herlaai. Die eienaar van die plaas het so mooi gehelp met alternatiewe roetes. Lieflike mense met 'n hart van goud. Ons het baie lekker gekuier en kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tatum S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum S
Gesin met klein kinders

Secluded cottage in the coutry.

Great little gem in the middle of nowhere! Perfect location, a great little house with a much-needed hot tub for the winter days and nights. No cell service, at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lito K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lito K
Gesin met klein kinders

Absolute bliss! Great location! Very peaceful! Great venue!

The accommodation was clean and neat. Little extras were delightfully welcome! Crisp clean bedding and comfortable beds! All the necessities for an enjoyable stay! The hot tub was a bonus. I was overjoyed that the wifi and TV didn't work! More time was spent riding the bicycles, kicking balls and playing swing ball with the youngsters! Lots of lovely clean air! We never got to go for the hike. Only means that we will have to come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziyanda C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda C
Saam met vriende

Ideal for friends, amazing view. It gives you that eastern feeling, away from the kasi crimes and drama.

We very much enjoyed our stay. Great customer service and would definitely love to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P
Saam met vriende

Thank you!

Thank you so much to Anny for an amazing weekend. Was much needed for us and the celebrations went amazingly! Will be investing in one if those hot tubs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene L

Baie rustig, goeie werkbreek uit die stad.

Oulike, rustige plekkie tussen die bome en mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leila H
Saam met vriende

Fantasties, baie gesellig.

Die huis was presies soos die foto's, netjies en skoon. Die kamp is groot en skoon die kinders het dit geniet. Die warmbad is 'n bonus. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herlecia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herlecia S
Gesin met tieners

What a beautiful and tranquil stay. A rest away from the business of the grind.

Thank you so much to Anny De Azevedo and Alet Naude for their efficient customer service. We know it doesn't happen without time behind the scenes too. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Saam met vriende

Very well provisioned getaway!

We definitely went over-prepared for our stay here. The place has everything you need and a bunch of the smaller extras like coffee, rusks, firelighters, fire wood and all! Very pleasant stay, very secluded and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Gesin met tieners

Rustig, beelskone natuur.

Konings Cottage is stylvol toegerus met kwaliteit handdoeke en linne. Aandag is geskenk aan klein goedjies, bv. bordspeletjies en skoot-kombersies. Goed versorg en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew M
Saam met vriende

Absolutely stunning and amazing place.

Highly recommend for a weekend break away. The place was clean and has everything you might need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taufiq M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Taufiq M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a pleasant experience at all.

I wasn't able to take a warm shower all weekend due to the place not having warm running water. I enquired about the Jacuzzi and wasn't advised that it's a wood-fired Jacuzzi. Which we could've prepared for. There was a complimentary bag of wood however no axe to chop the wood. I'm really not happy about the amount of money I paid and the service I was given. I would like to be compensated based on the fact that I could perform a basic human need which is to have a warm bath or shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Konings Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review. Please accept our sincere apologies for the inconvenience caused with the hot water during your stay. This is not our policy or what we stand for.

We want all our customers to have the best experience when staying at Konings Cottage.

I will contact you personally for your banking details into which we will refund you for the inconvenience during your stay.

Apologies once again.

Thank you, Anny

Konings Cottage
Liza K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K

Baie mooi plekkie

Al ons verwagtinge is oortref, tot proteas op die tafel. Toegerus met alles waaraan jy kan dink. Heerlike beddens. Net jammer die huisie sit teen die pad en al kan jy dit nie sien nie, hoor jy die voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik

Fantastiese plek vir 'n goeie wegbreek van die stad se gedruis. Diens en verblyf is onverbeterlik. Sal beslis Konings Cottage aanraai en sal buslis weer gaan. Baie dankie julle! Wens ek kon 6 uit 5 gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P
Saam met vriende

Wonderful!

Would highly recommend Konings Cottage! We felt safe, the house is lovely, is neat and have everything you need. We loved the jacuzzi and the stoep. We will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niki D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki D
Saam met vriende

Perfekte wegbreek van die stad af!

Ons was 'n groep van 6 vriendinne gewees. Ons was baie beïndruk met die netheid van die plekkie en al die geriewe wat dit het. Ons het baie veilig gevoel en het die mooi afwerkings van die huis vreeslik geniet. Die buite-area is beslis waar ons meeste van ons tyd spandeer het, voor die groot vuurmaakplek en in die warmwaterbad. In die aande net voor ons gaan slaap het, het ons 'n lekker vliek op Netflix geniet. Die slegte sein verseker dat jy die lastige foon eenkant sit om net lekker te ontspan, maar ons het wel die WiFi waardeer in tye wat ons wou kontak maak met die buitewêreld. Sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gayle B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle B
Gesin met klein kinders

The service from Anny was excellent and the cottage is well appointed.

The flowers, milk, biscuits, tea and coffee were a welcome touch. The inside lounge area seating is tight but the large verandah with outdoor seating, table and braai lends itself to migrating outside at every opportunity. We enjoyed a wonderful walk at Platbos forest which is in close proximity but mostly soaked up the tranquility after a busy week at the office. Enjoyable. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Wonderlike stoep om op te kuier en te ontspan. Kinders kan lekker speel en veilig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adél A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A
Saam met vriende

Perfect getaway!

The house has everything you need and the Jacuzzi was a bonus for the cold nights!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yumna D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna D
Gesin met klein kinders

Perfect, had a wonderful stay.

Would highly recommend. Anny is awesome, we were allowed to book in earlier and check out later. Cottage has everything that you need, and the space is great for kids to run freely. The hot tub is a bonus. Will definitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het en meer vir 'n lekker wegbreeknaweek.

Die hot tub was hemels. Kothuis is baie netjies en stylvol. Sal Konings Cottage beslis aanbeveel vir 'n rustige wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca Plaas, 23 km langs die R326, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc5249b9a5a28223482061bd85ad477f44d092b00b5be1ff4bda6dd95e7512d59ba885dda2244fa0e5475e2238ab2fa07c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Avoca Road Avoca Farm 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.541627471628 19.518706956966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem