LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kooboo Berry Ocean View Guesthouse | LekkeSlaap
+88

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kooboo Berry Ocean View Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tiaan J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, luuks en rustig.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Johan T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks netjies skoon pragtige omgewing, baie vriendelike gasheer, fantastiese uitsig.

Ek het dit baie geniet.

Christo V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Die uitsig oor die see is asemrowend!

Die gastehuis se ligging is uitstekend. Die kamer en badkamer is ruim en daar is alles wat jy nodig het. Alles is netjies en skoon. Die gemeenskaplike kombuis is baie goed toegerus en elke kamer se stoor- en vriesplek in die ys/vrieskas is gemerk sodat niks deurmekaar kan raak nie. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Magda J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, skoon en netjies

Jy kan vir die see lê en kyk vanuit die bed uit. Netjies en skoon, alles wat jy nodig het. Kombuis word wel gedeel met ander gaste, maar dit is geensins 'n probleem nie.

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kooboo Berry-singel 2034, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4171acc673dc15fceb55b84e006605012d9109d2db5e78906f6d1b655413222e51edec9f6447fa7dfd4db8c671f8150ea2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 2034 Kooboo Berry Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.989283209484 22.581946849823
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!