Thabazimbi Akkommodasie by Koolstoof Guest Rooms | LekkeSlaap
+15
+15

Koolstoof Guest Rooms

B&B
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Koolstoof Guest Rooms is ongeveer 7 km vanaf Thabazimbi en bied gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die omgewing en op berge.

Dié kamer het slaapplek vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke voorsien. Verder het die kamer 'n TV met DStv, 'n kombuisie en lei na 'n privaat stoep.

Gaste kan die vrylopende diere besigtig of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook 2 plonspoele vir kinders, sowel as 'n speelpark. Koolstoof Guest Rooms het 'n gelisensieerde kroeg met 'n grootskerm-TV, en 'n restaurant wat heerlike maaltye bedien. Braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ssf5JrzkuAi4L31MwVWACEEzDhvEsVgvM31PlpYKRgFQDEUBR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) Off 13th Avenue Spitskop Farm 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.584810249661 27.447579736619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za