LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koos se Tuinkothuis | LekkeSlaap
+12

Koos se Tuinkothuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Koos se Tuinkothuis
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nicolaas O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolaas O
Gesin met tieners

Onaangenaam.

Ons is geskuif na groter plek met drie badkamers. Daar was geen water om te bad of stort nie.

Mateus D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mateus D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Vriendelik verwelkom, mooi skoon, baie slaapplek, gemaklike spasie, sal weer gaan bly.

Mmapela D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmapela D

Our stay was good.

But there was no water in the tap. That's the only issue we have.

Kobin J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobin J
Saam met vriende

Baie lekker en Koos is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gekuier!

Deirdre V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deirdre V

Nie Koos se Kothuis, eerder Koos se Koshuis.

Ongelukkig het ons nie gekry wat geadverteer is nie. Slaapplek vir 6 maar eetgerei vir 4 en handdoeke vir 3. Daar was geen braaitang of rasper nie. Ons het die eienaar gekontak en hy het wel so gou as moontlik vir ons die nodige gebring, maar ons is die volgende oggend deur sy vrou meegedeel dat hy bietjie ongelukkig met ons was. Wel ons is nou bietjie ongelukkig. Ons moes die hele naweek handdoeke deel en spaar en dan in bou- en tuinrommel vaskyk asook een of ander boot of sleepwa onder 'n seil wat regtig lelik ons uitsig belemmer het.

Susan P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Gesin met klein kinders

Ons wag deur 'n vriendelike gesig ontvang. Die hele tyd was ons glad nie gepla nie en kon kom en gaan soos ons wou. Dit was baie lekker.

Ek kan die plekkie aanbeveel vir enige gesin wat van privaatheid hou. Dit is rustig en baie stil. Die kamers is gerieflik en die hele plekkie is mooi uitgelê. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rabestraat 204, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNDBjODZjLTgwYjgtNDliMC1iMDI1LTEyODQwYzY5MTQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 204 Rabe Street Mokopane 0600 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -24.206501 29.009297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!