Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppieskraal Kameelplaas

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eleanor Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Koppieskraal Kameelplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F
Enkelreisiger

N moet vir kop skoonmaak.

Mal oor die ooptes, afsondering en geen selfoon diens is n bonus. Die selfsorg kamp herlaai mens se batterye weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppieskraal Kameelplaas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Pierre. Ons is baie bly jy het die ervaring geniet!

Koppieskraal Kameelplaas
André En Riekie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André En Riekie L
Gesin met tieners

Magical.

Ons het die stilte vreeslik geniet. Die verblyf op die panne is een van ons beste ervarings ooit. Absoluut 'n moet kuier vir enige "Overlander".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppieskraal Kameelplaas se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer - dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste die ervaring geniet het!

Koppieskraal Kameelplaas
Hendrik K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet doen.

Baie lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppieskraal Kameelplaas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hendrik. Bly julle het dit geniet.

Koppieskraal Kameelplaas
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraal-plaas, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d043284358b7142d4643ae4c0b64c06cfb4e5c542bc3c7ad76ead642ad8f269518010d016f819b599b4384d865edb6d1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Koppieskraal Farm Upington 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.963624503242 20.225379566992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem