Korsmans Delight
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincent-laan 14, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Korsmans Delight is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Kilfenora, Benoni. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien hierdie huis 'n wonderlike onthaalruimte en 'n uitnodigende swembad het.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en uitsigte oor die tuin. Daar is ook 'n oulike gimnasiumhoekie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Waskamer met 'n wasmasjien en 'n strykplank is ook beskikbaar. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het die huis 'n lieflike onthaalarea met 'n ingeboude braai en 'n kroeg met stoele. Buite is 'n lieflike tuinarea en 'n swembad. Daar is ook 'n omsetter wat die Wi-Fi en TV tydens beurtkrag aan sal hou. Daar is ook herlaaibare ligte en flitse in die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by Korsmans Delight sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Vincent-laan 14, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Korsmans Delight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benoni Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincent-laan 14, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom