Kosies Nest Gastehuis
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 11, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kosies Nest Gastehuis is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville wat gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en gaste wat wil oornag, bied. Dit is naby talle winkels, winkelsentrums, restaurante en het maklike toegang tot hoofpaaie.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplankombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word verskaf.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Daar is ook 'n vermaakarea met gemaklike rusbanke, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n ingeboude braai-area.
Bellville is 30 minute se ry vanaf Kaapstad, Strand en Blouberg, asook 20 minute se ry vanaf die lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Madeliefiestraat 11, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 11, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap