LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kosmos Heights Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+22

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

Eenheid 1
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n mooi uitsig oor die dam. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad wat ook 'n uitsig oor die dam het. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en die balkon het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R200

Kansellasiebeleid -
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd %van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -sitarea met 2 slaapbanke vir 2 kinders. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n mooi uitsig oor die dam. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R200

Kansellasiebeleid -
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd %van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.738191563867 27.854056599307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!