LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Kosmos

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie lekker gekuier en gebly. Pragtige woonstel met asemrowende uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike ontspanne kuier, met alles wat ons benodig het. Baie dankie. Verblyf was netjies, skoon en smaakvol georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pfano S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

I would visit Kosmos Heights any day, perfect, clean, with a nice view. Perfect, clean and value for money stay. Definitely going back again when I do my solo location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Nica, quiet area. Relaxed. Loved the view with our morning coffee, the calls of the Kwê-voël and evening wining while braaing. The spa bath was a massive treat. Unfortunately, we could only enjoy it 1 of the 2 nights, as there wasn't sufficient warm water (May month) as one of the other unit's guests used all the warm water. The host answered my call at 22:20 when we wanted to bath and the water was ice cold. She also gave feedback on how long we have to wait for the geyser to warm up again - Thank you! Extra blankets in the cupboards. The unit was clean and smelled lovely when we arrived. All in all, we loved our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly, baie dankie. Baie mooi, rustig en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Awesome. It was amazing. I had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Die eenheid is mooi versorg, baie goed toegerus met pragtige uitsig oor die dam. Die eenheid is mooi versorg, baie skoon en mooi dekor. Die instruksies van die gasheer is baie duidelik en dit is maklik om die sleutels te kry, ens. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die dam. Die sekuriteit om in en uit die area te kom is 'n probleem. Die kode wat ons ontvang het na ons ingeboek het, kon nie by die hek gebruik word nie, want die keypad het nie gewerk nie. Ons moes dan elke keer wag vir die wag om die bestuurslisensie en motorlisensie te scan, wat vir ewig gevat het. Hulle stel meer belang om die voetgangers in en uit te laat gaan en te gesels as om vir ons oop te maak. Veral as ons uitry, dan moes ons elke keer uitklim en hulle roep aan die ander kant van die wagte se kantoortjie. Baie frustrerend om te sit en wag om in en uit te gaan in die area - daar is nie so baie karre nie, die diens is net uiters traag. Die sekuriteitsmaatskappy kan leer by die Caribbean Estate af in die pad hoe om dit effektief te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Ek het dit baie geniet. Dit was gerieflik en net wat ek nodig gehad het. Was bie. Goeie dag. Ek het dit baie geniet. Dit was gerieflik en net wat ek nodig gehad het. Was bietjie bekommerd oor my veiligheid. Het mense aan my regterkant (huis lanksaan) gehad wat baie mense was met harde musiek en daga gerook. Ek moes ongelukkig op hul gil om die musiek sagter te sit en asb stiller te raak. Was daarna bang dat hul dalk sal oorkom Die 'hosts' was awesome en baie behulpsaam. Ek sal weer gaan Kyk al klaar na moontlik November wanneer my man verjaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Esmé G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlike naweek. Ons het 'n heerlike twee nagte by Kosmos Heights gehad. Fantastiese, skoon en goed toegeruste eenheid. Goeie aanwysings en kommunikasie van instansie. Kan Kosmos Heights sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moesha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Unforgettable. It was incredibly amazing. The place was absolutely beautiful, the service was wonderful, and the host is very kind and attentive. Everything was perfect: the communication, the safety, and the manner in which they do things is definitely top-notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mantoiné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

157A Simon Bekker Avenue, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang