LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Kosmos

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 157A Simon Bekker Avenue, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle met uitstekende uitsigte oor die dam.

Die eerste woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad met 'n uitsig oor die dam. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die tweede woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met slaapbanke en 'n pragtige uitsig oor die dam.

Die derde eenheid is 'n luukse woonstel wat vir 2 volwassenes geskik is en oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die dam beskik.

Elke woonstel het 'n TV met DStv en privaat braaigeriewe.

Die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdry, lugballon-safari's, boot- en tjoepry op die dam, kunsgalerye en die Harties Market.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en gebly. Pragtige woonstel met asemrowende uitsig oor die dam.
Sep 2026
Marilette M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne kuier, met alles wat ons benodig het. Baie dankie. Verblyf was netjies, skoon en smaakvol georganiseer.
Aug 2026
Pfano S
5.0
I would visit Kosmos Heights any day, perfect, clean, with a nice view. Perfect, clean and value for money stay. Definitely going back ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Ananca H
Saam met lewensmaat
5.0
Nica, quiet area. Relaxed. Loved the view with our morning coffee, the calls of the Kwê-voël and evening wining while braaing. The spa ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Marina F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, baie dankie. Baie mooi, rustig en stylvol.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mantoiné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 157A Simon Bekker Avenue, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Kosmos Heights Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

157A Simon Bekker Avenue, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang