Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen geraas word toegelaat nie.
Stil tyd is tussen 22:00 en 08:00.
Die plonspoel is daagliks tussen 08:00 en 19:00 oop. Paartjies kan dit per uur bespreek vir privaat gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Paul Kruger Avenue, Kosmos, 0261, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang