Kothuis in Forest Town

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers.

Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, kantoor-area en bied toegang tot 'n ruim dek met 'n uitsig oor die bome. 'n Badkamer met 'n dubbelstort is op die onderste verdieping beskikbaar. Handdoeke word voorsien.

Die onderste verdieping beskik oor kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en daar is 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n knus kaggel en 'n TV. Die eenheid het hoë spoed internet. Gaste is welkom om hul eie Netflix-, Amazon- en Apple-rekeninge te gebruik. Let asb. daarop dat die kothuis nie DStv het nie. Rook in die kothuis is verbode.

Die eenheid het 'n privaat ingang en privaat parkeerplek op die perseel. Die perseel het ook 24 uur-sekuriteit met toegangbeheer. Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere en luidrugtige partytjies nie toegelaat nie.

Kothuis in Forest Town is net 600 m vanaf Johannesburg se dieretuin, en in die oggende kan gaste die leeus hoor bril. Die kothuis is ook 600 m vanaf Four Seasons Westcliff Hotel, 3 km vanaf die Rosebank Gautreinstasie, 5 km vanaf die SSK en 10 km vanaf Sandton.

Slaapplek

'n Bespreking by Kothuis in Forest Town sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kothuis In Forest Town gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false