Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraal Glamping Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kraal Glamping Lodge is 'n versteekte juweel in die berge in Noordwes, ongeveer 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit is die ideale wegbreekplek op dieVaalrivier se oewer.

Die lodge het 6 luukse tente wat elk vir 2 gaste geskik is. Elke tent het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste het toegang tot die sentrale area wat lugversorging, 'n binne- en buite-eetarea, kuierarea en 'n kombuis insluit. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n ysmasjien toegerus.

Daar is ook 'n kroegarea, maar drankies word nie voorsien nie aangesien dit 'n selfsorglodge is. Wildritte kan vooraf by die hooflodge gereël word. Gaste kan ook voëlkyk, kunsvlieghengel, visvang, riviervlotvaart, velddraf en bergfietsry op die perseel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Kraal Glamping Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Kraal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 2

Ligging

  • Plaas Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Kraal Glamping Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e49255ce1873eaf3b17cefe6578e6e8987be076e9b604ce7b0ed8f2f4529a6aed367c73e421061fba882040ef3ee290397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Klipfontein Kraal Mountain Lodge 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -26.935954225946 27.151999175549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem