Kralinbergh Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nalisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Jane O - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtig en lekker!
Barend E - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by 'n skoon, stil en veilige plek. Baie lekker ontbyt.
Charl F - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Ronel B - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut 5-ster verblyf!
Amanda H - Jan 2024
Algehele gradering
Worth it.
Victor L - Nov 2023
Algehele gradering
We will not return.
Shannon M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Michelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Neat, good service and great value for money.
Gerda J - Jul 2023
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik en ontbyt aanvaarbaar.
Charlene H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gesellig en lekker.
Paul D - Jun 2023
Algehele gradering
Oorslaap ná 'n lang moeilike rit.
Monique L - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Nelis B - Mrt 2023
Algehele gradering
Voel tuis.
William V - Des 2022
Algehele gradering
Ruim mooi kamer en badkamer, goeie bed, mooi omgewing, veilige area.
Ronel M - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Candice S - Feb 2022
Algehele gradering
Very peaceful, lovely breakfast served.
Paul R - Aug 2021
Algehele gradering
Great place - ideal stop en route to Kruger.
Andre En Anita R - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang - kamer netjies en skoon.
Kenneth R - Mei 2021
Algehele gradering
Very enjoyable
Wilmie V - Apr 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Monya J - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige landskap, rustige omgewing, puik personeel, uitstekende diens.
Chrisna J - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en goeie ligging, stil en lekker plaas-uitkyk.
Kralinbergh Guest House se terugvoer
Baie dankie Chrisna, dit was wonderlik om jou te kon bedien.
Lizna R - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en mooi ou huis. Gerieflike beddens en lekker ontbyt, maar daar is groot fout met die dreinstelsel. Daar is 'n baie slegte reuk wat rondhang en uit die afvoergat by die stort uitkom. As dit reggestel kan word, is dit 'n 4-ster-blyplek.
Pieter O - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, en veilig.
Annelize S - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige ou plaashuis en landgoed.
Lees meerNico J - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Paul K - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable in a grand old building.
Romy V - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike, goeie diens.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Sherene M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en mooi en baie vriendelik.
Lindi B - Aug 2017
Algehele gradering
Unfriendly, unhelpful.
Lees meerKevin C - Jul 2017
Algehele gradering
Nice, clean and convenient.
Leon H - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en smaakvol.
Denise D - Jun 2016
Algehele gradering
Baie interessante ou huis.
Mercia M - Jun 2016
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gesellig en gasvry.
Die kamers en diens is puik. Die enigste klagte is dat die badkamer nie 'n deur het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karen K - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige plek.
Tinka P - Mrt 2016
Algehele gradering
Luukse plaasverblyf.
Raymond V - Okt 2015
Algehele gradering
Beste in Ermelo!
Raymond V - Jul 2015
Algehele gradering
Gunsteling-plek om te bly in Ermelo!
Herman S - Jun 2015
Algehele gradering
Vriendelike en warm ontvangs.
Christel B - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige en heerlike akkommodasie!
Laguerenne V - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlike plaas-atmosfeer net 5 minute se ry buite Ermelo. Baie mooi omgewing.
Janet E - Jul 2014
Algehele gradering
Kamer 8 is fantasties vir spesiale geleenthede en/of mense.
Geraldine D - Jul 2014
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie!
Louretha J - Jul 2014
Algehele gradering
Goed!
Tommie V - Jul 2014
Algehele gradering
Uitmuntend!
Kristine P - Jun 2014
Algehele gradering
Great
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom