Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kransfontein

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Kransfontein
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chrisinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisinda V
Gesin met tieners

Idillies, rustig, asemrowend.

Ons het heerlik gekuier op Kransfontein. Die diens was van uitstaande gehalte en persoonlik. Muffet het alles gehad wat ons nodig gehad het en die voetpaadjies het ons na 'n geheime wêreld weggevoer waar ons in verwondering kon kyk na dit wat ons ontdek het. Ons sal baie graag weer wil terugkom na Kransfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die gees in gerieflike huis.

Ons het weer heerlik tuisgegaan op die olyfplaas Kransfontein. Ons was in die huis "Uitsig". Soos die naam sê, is daar die mooiste uitsig vanaf die breë stoep, vanwaar mens rustig na die voëls kan luister. Die huis is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Ons het ook een van die staproetes wat kunstig deur die bos uitgelê is, gedoen. Die deli bied 'n verskeidenheid olyfprodukte. Ek beveel Kransfontein aan vir natuurliefhebbers en vir mense wat van 'n rustige omgewing hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, rustig en natuurskoon.

Sal verseker weer kransfontein weer besoek, die kuiertjie was presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, goed ingerigte verblyf in mooi natuurskoon.

Dit was vir my en my man 'n heerlike, rustige verblyf tydens die andersins besige Paasnaweek. Ons het in "Uitsig" tuisgegaan. Ideaal om siel te voed, rustig op stoep te sit en oor pragtige olyfboorde uit te kyk. Kon ver ente stap, weg van stadsgeraas. Die huis is goed toegerus, selfs met mobiele kragopwekker. Die beddegoed en huis was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette J
Gesin met klein kinders

Absolutely magical place to visit.

The 5 days we spent at Kransfontein, were so blissful. We have visited various accommodation types, like Kransfontein, over the past 15 years, and this is one we rated the best. The attention to detail and nature on the estate, we're breathtaking. We highly recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie luuks, prentjie mooi, waarde vir geld.

Ligging is wonderlik, baie lekker geslaap. Regtigwaar die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius V
Gesin met klein kinders

Lieflike huisie en amazing ontbyt.

Dit was 'n lieflikke oornagplek gewees vir ons gesin. Sal maklik weer, en vir langer weer kom bly. Die ontbytpiekniekmandjie is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel naby Stilbaai.

Ongelooflike plaas met baie om te bied met pragtige staproetes en absolute rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stevie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stevie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay

Good and quite location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful 3 night celebration of our 30th wedding anniversary.

We stayed at The Boat House - it surpassed our expectations. The accommodation is luxurious and the walks around the farm are breathtakingly beautiful. I especially loved the way the paths were lit up at night for us. I enjoyed swimming in the river and in the various pools around the property. The breakfasts were delicious and our every need was catered for. We honestly could not have found a more perfect place to celebrate our 30th anniversary. Very grateful to have found this special place - we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en hulpvaardige personeel.

Daar is niks waarvan ons nie gehou het nie. Stilbaai kan baie besig raak, maar Kransfontein is ver van die gewoel en perfek vir 'n rustige wegbreek. Die verblyf is netjies, skoon en privaat. Ons was in die Boothuis, en daar is geen ander verblyf in die omgewing met 'n beter ligging nie. Die staproetes, swempoel en fonteinoog is werklik besonders. Die ontbyt is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5327de20a3df4c0e63db8bc2017d3267169990014937876f547155bcd9ed9c330d29ea43079e0f82827c62376a421d5400f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 River Road Kraansfontein Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.315188445888 21.347548084656