+55
Selfsorg in Stilbaai

Kransfontein

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Tracy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Best stay ever so far. Well done Kransfontein. Absolutely perfect cottage with every amenity and creature comfort provided for. Beautiful high-class fixtures and fittings, and the bath was a welcome comfort. Lovely having an Olive Deli right next door, and a beautiful short walk to a crystal clean natural pool to swim in was a wonderful surprise. Highly recommend and good value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

What fabulous accommodation in the most stunning location! We thoroughly enjoyed our stay in this beautiful and classy accommodation in such an idyllic location. So peaceful and relaxing. We would have loved to have stayed longer and would certainly stay here again if ever back in South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Louise was 'n uitstekende gasvrou! Baie lekker en rustige huisie. Kinders was mal oor die swemgat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Gemaklike en netjiese verblyf met pragtige uitsig op 'n baie besonderse landgoed. Die huis was netjies, skoon en gemaklik. Uitsig was pragtig. Diens was vriendelik en altyd gasvry. Die plaas is 'n besondere en unieke plek. Ons was ook dankbaar om uitgenooi te word na musiekopvoerings van uitstaande gehalte. Dit het die besoek selfs meer spesiaal gemaak. Dit was vir ons jammer om te hoor dat ons honde nie welkom was daar nie. Ons sal dus nie weer terugkeer hierheen nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leigh-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazingly peaceful and beautiful. Our stay was absolutely amazing. The place was gorgeous. The whole open plan was so convenient and amazing. The 2 wingback chairs in front of the TV were wonderful. I will most definitely go back and recommend this place to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

'n Baie rustige en unieke ervaring. Ons het ons tyd by Kransfontein baie geniet. Die webtuiste dui egter aan dat dit B&B verblyf is, maar geen ontbyt was ingesluit of beskikbaar op die perseel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Enjoyable overnight stay for NYE. We enjoyed our overnight stay for New Year's Eve. We were taking a little break from camping across the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Amazing views! It is so safe you do not even need to lock your doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chrisinda V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Idillies, rustig, asemrowend. Ons het heerlik gekuier op Kransfontein. Die diens was van uitstaande gehalte en persoonlik. Muffet het alles gehad wat ons nodig gehad het en die voetpaadjies het ons na 'n geheime wêreld weggevoer waar ons in verwondering kon kyk na dit wat ons ontdek het. Ons sal baie graag weer wil terugkom na Kransfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Kos vir die gees in gerieflike huis. Ons het weer heerlik tuisgegaan op die olyfplaas Kransfontein. Ons was in die huis "Uitsig". Soos die naam sê, is daar die mooiste uitsig vanaf die breë stoep, vanwaar mens rustig na die voëls kan luister. Die huis is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Ons het ook een van die staproetes wat kunstig deur die bos uitgelê is, gedoen. Die deli bied 'n verskeidenheid olyfprodukte. Ek beveel Kransfontein aan vir natuurliefhebbers en vir mense wat van 'n rustige omgewing hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

River Road, Kraansfontein Estate, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5327de20a3df4c0e63db8bc2017d3267169990014937876f547155bcd9ed9c330d29ea43079e0f82827c62376a421d5400f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 River Road Kraansfontein Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.315188445888 21.347548084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang