LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Selfsorg in Uniepark

Kriluki Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha W
1 nag
5.0
Jul 2026

Skoon, netjies, veilige area. Goeie kommunikasie met eienaar met maklike toegang tot veilige eiendom. Kamer skoon en netjies, beddegoed lekker warm vir winter en stort lekker sterk warm water. Melk in yskas en gefilterde koffie was 'n bonus, baie dankie. Sal weer bespreek as ek weer in Stellenbosch is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catrien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Smaakvol, ruim en baie gesellig. Baie oulik en ruim. Alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Delightful place in a beautiful part of Stellenbosch. We enjoyed the quietness. Beautifully situated. Peaceful, tranquil area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winifred Anastasia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Affordable and comfortable accommodation in Stellenbosch. We had a comfortable stay at Teak Den.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Febe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Location! Location! Location! Netjies, prakties, goeie waarde vir geld en dankie tog vir die lugversorging in Januarie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja K
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Dankie vir gemaklike en rustige verblyf. Netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eunene S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2026

Waarde vir geld. Goed toegerus. Skoon en netjies. Ons het oornag in Pekan Place met ons tiener seun. Die plekkie was stil en rustig en is goed toegerus vir wat ons nodig gehad het. Die kothuis is netjies en skoon. Ons sal dit weer benut in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2026

Basiese, skoon verblyf. As jy net 'n eenvoudige plek soek om te oornag, werk Kriluki. As jy net 'n eenvoudige plek soek om te oornag en op te vars, werk Kriluki Plum Room goed. Die kamer was skoon en die self-inklokinstruksies was duidelik en maklik om te volg. Daar is egter geen TV in die kamer nie. Parkering binne die perseel is beperk, en tydens my verblyf was daar nie genoeg parkeerplek beskikbaar nie. Die hek word ook met die hand oop- en toegemaak, sonder 'n afstandbeheer, wat beteken jy moet uit jou voertuig klim om dit oop en toe te maak. Ek het gevoel dit kan 'n veiligheidsrisiko vir alleenreisigers wees. Oor die algemeen is dit 'n skoon en gerieflike opsie vir 'n kort verblyf, maar die parkeersituasie kan verbeter word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Adriaan Moorrees Road, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf91cad78f3d07ff380c933620ff5dea58a5c93fa19eae5f6c358959bdb9ef2cc5bfed31a3c12fccf48fc8e04d0817d030a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Adriaan Moorrees Road Karindal 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.934759 18.8877

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang